Ek was al die Jare vals beskuldig dat ek `n informant was en deel was met die inhegtenisname van Leon Peacock en nog regses wat `n damwal wou opblaas.
Die waarheid het egter in die Hofdokkumente uitgekom met die drie agente se Name en wie getuig het en groot was die skok onder die regses om te sien dat hulle al die Jare verkeerd was aangaande Frikkie Potgieter se aandeel in die arrestasies en Hofsake.
Lees dievolgende wat Hannes Lottering te se het oor die hele aangeleentheid en hy was self betrokke met die swartsmeer.
bushwarvet... Hannes Lottering
Forum Member
Diegene wat wil voorgee dat Frikkie teen Leon Peacock getuig het in die Vaaldam sabotasie saak kan hier gaan lees wat Leon Peacock self te se het oor die aangeleentheid.
Die poste daar is sonder verandering geplaas en diegene wat nog wil verskil en stry kan my gerus PM om Leon se kontakbesonderhede te kry.
Die disinformasie teenoor Frikkie is net dit: Disinformasie.
Hierdie aangeleentheid word ook nou ge e-mail na Don Black toe.
Heelwat onmin is hier gemaak en mense onder verdenking geplaas. Soveel so dat van ons lede hier verban is.
Dit is tyd dat Don Black kennis neem van die disinformasie wat deur n sekere webblad gepleeg word onder die dekmantel van Blanke nasionalisme.
xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx
Hannes Lottering
Volks Kryger
Hannes Lottering's Avatar
Join Date: Mar 2009
Posts: 453
Hannes Lottering is on a distinguished road
Ek het so pas met Leon gepraat. Alhoewel hy op facebook gese het dat Frikkie getuig het, het Leon bedoel dat Frikkie n verklaring gemaak het.
Frikkie het op geen stadium teen Leon getuig in die hof nie.Die verklaring soos hierbo gepos is korrek.
Leon se dat verskeie verklarings deur verskeie mense gemaak is, en dat slegs sekere verklarings in die hof gebruik is deur die staat.Frikkie se verklaring was van geen waarde vir die staat nie en dit is nie gebruik nie.Dus is diegene wat voorgee dat Frikkie staatsgetuie teen Leon was, verkeerd.
Die disinformasie veldtog teen Frikkie is net dit. Disinformasie.
Ek sou dink dat n paar manne nou vir Frik om verskoning behoort te vra of indien dit nie gedoen word nie, Frik defnitief n saak van Naamskending of karakterskending behoort te maak.
Frik, voordat jy oorboord gaan met hofsake, stel ek voor dat jy die ouens wat jou beskuldig het, kans gee om om verskoning te vra. Dit is die menslike ding om te doen.
Hannes.
EN WAT HET LEON PEACOCK SELF TE SE !!!
leon peacock
Forum Lid
Join Date: Apr 2010
Posts: 38
leon peacock is on a distinguished road
Signs006 Frikkie en leon
Vir wie dit mag aangaan:
Aan gaande my en Frikkie, Haal ek vir julle aan uit Johannes 8:
5:....Moses het ons bevel gegee om sulkes te stenig....
7: .... Laat die een van julle wat sonder sonde is, die eerste `n klip op diesulkes gooi........
11:... Ek veroordeel jou ook nie. Gaan heen en sondig nie meer nie.
As ek Leon Thomas Peacock wat die meeste gegee het, sulke woorde kan spreek hoe is dit jul Broeders nie mekaar se hand kan vat OF STAAN JUL SELF SKULDIG AGTER DIE MUUR...... 1 JOH 4:19-21 NB!
Vir die wat dit nou nog nie weet nie, Frik het nooit teen my in die bank getuig nie, hy het wel `n verklaring van gebeure afgelê wat ek glo enige iemand in die posisie sou doen. Hul kon hom dus oor die swak verklaring as `n getuie gebruik nie....Ons almal weet wel dat hy vir die SAPD werk maar ek vra jul as ons almal wat vir SAP en SAW al gewerk het of nog steeds WIE GAAN DIE OORLOG BAKLEI?????
Daars een wat ons harte ken, laat HY die oordel doen en kom ons res vat hande en bepaal ons by die stryd voorhande...
Met Opregte Boeregroete Leon Peacock
No comments:
Post a Comment