Lees gerus alles hier oor hierdie SIEK Man.
EN HIERDIE IS UHURU GURU BERT OOSTHUIZEN SE BRIEF AAN MY NADAT SY JARELANGE VRIEND EN KAMERAAD FRED RUNDLE HOM LAAT TOESLUIT HET ?????
Quote:
----- Original Message -----
From: "BertO" To: "'Frikkie Potgieter Capt.'" Sent: Wednesday, November 18, 2009 10:09 PM Subject: RE: Hi Kameraad Hi Frikkie Baie dankie, ek sal so maak. Ek bly maar vir nou van die internet af en het ook 'n klomp van my passwords vergeet, maar sal sodra ek my rekenaars terugkry begin skoonmaak en regmaak. Baie van die passwords vir sekere websites is daarop en ek het so lank gelede op sekere blogs en goete ingegaan dat ek skoon vergeet het watter passwords ek gebruik het. Het jy geweet Supt ??? is nie net van 'georganiseerde misdaad' nie, maar ook die teen-terrorisme eenheid? Toe hulle die klopjag uitvoer was dit so oordadig ek het gedink Fred het hulle vertel ek sit hier met AK47's, handgranate en landmyne! Nou kan ek verstaan hoekom hulle so belang gestel het in my SAW boeke en ander weermag items. Sien hier ????? Daar gaan nog baie interessante dinge oor Fred uitkom. Onthou jy vir Tannie Christina, waarmee hy op 'n stadium getroud was? Het jy geweet sy is sy niggie! Haar nooiensvan is Otto. Fred se ma se van was Otto. En asof daai bloedskande nie erg genoeg is nie, het Christina se broer aan ons vertel by die hofsaak (sy het 'n hof- en beskermingsbevel gekry om hom uit haar woonstel in Fairland te skop omdat hy haar so mishandel en afgeknou het) dat Fred seks met haar gehad het toe sy 'n 14 jarige dogtertjie was. Dit was toe hy met Margaret (sy vorige vrou) getroud was. Wat is die statuut van beperking op statutere verkragting? Ou maat, as jy weet wat ek van Fred af weet sal jou kop spin. Ek sien uit daarna om hom in die getuiebank te sien wanneer die crimen injuria saak voorkom. As my advokaat met hom klaar is gaan geen landdros daai vuilgoed glo nie. Groetnis vir jou Bert |
1 comment:
Christina Otto was glad nie Fred Rundle se niggie gewees nie. Daar's baie Otto's in Suid Afrika. Bert het hierdie leuen uit sy duim gesuig om Fred se naam probeer swartsmeer soos hy met so baie ander mense al gedoen het. Tipies van die man om by ander to kom gatkruip nadat hy met iemand anders weer baklei het, en hy vergeet dit is nog iemand oor wie hy 'n klomp snert oppie internet geskryf het.
Post a Comment