Frikkie en Fred se kommunikasie

Hierdie brief het ek van Fred Rundle gekry toe ons nog vriende was. Kyk die Jam wat hy smeer en dan LET ook mooi op wat hy van Eugene Terreblanche se vir wie hy toe nog ook die SEGSMAN en PERSONLIKE RAADGEWER was ????



From: "Fred"
To: "Frikkie Potgieter"
Sent: Friday, May 29, 1998 12:51 PM
Subject: Re: AWB
Hallo Frikkie,
Jy het hulle wragtig gewys waar oom Daantjie die kalwers kry. Toe hulle jou drop, het ek gesien hoe 'n klomp dom donners hulle eintlik is. as daardie ouens, insluitende ET enige verstand gehad het, behalwe die voortdurende gebedel van geld, dan sou hulle gesien het wat hulle in jou verloor het.Ongelukkig is elkeen van hulle op sy eie ego trippieen hulle kan nie in 'n span werk soos ons nie. Die enigste ouens wat indruk maak in die AWB is die gatkruipers en die ouens wat geld gee. Sodra hulle stop, is hulle ook uit.ET omering homself met peopolle wat altyd sy lof moet sing. Enige ou met verstand en bietjie inisiatief,voel hy as 'n bedreiging vir hom. Daaroor is die AWB gladnie meer 'n faktor nie, want ET het dit self vernietig met sy persoonlike gedrag en sy optrede.Al wat oor is, is die mense wat dink dat hy onskuldig is en die bloed AWB's wat bly kleef aan die AWB, want solank hulle hulself in 'n uniform kan vertoon dan voel hulle "great".
Kyk bv na die kak storie wat hulle op die voorblad van Rapport gehad het dat hulle die plase gaan beskerm. Ek het een kyk gegee en na die fotos van die slordige generaals op die voorblad gekyk, en gevra of enige iemand 'n tweedehanse motor by sulke mense sal koop. Selfs Robert het lekker gelag toe ek vir hom sê dat ek het al sulke ouens op ' spot foto gesien wat lees "Our highly qualified staff is there to help you.
ET was ook baie kwaad vir my toe ek vir hom sê dat hy moet net seker wees dat die ouens hulle woord gestand doen. Ek was reg! Hulle beskerm nie een plaas nie en daar is meer moorde op plaasboere as ooit.Hoe verder 'n mens van hulle af bly, hoe beter, want jy besoedel net jou eie goeie naam.As niemand nou access na die AWB website kry nie, wie het Access? Is hy dalk gesluit of moet net sekere mense toegang kry? Laat my gerus weet.Groete,
Fred


`n Brief van Fred Rundle aan my op 10 Julie 1998.



Let mooi hoe Fred Rundle vir Dries Kriel uitmaak as `n Veiligheids Informant.

----- Original Message -----
From: "Fred"
To: "Frikkie Potgieter"
Sent: Friday, July 10, 1998 7:51 AM
Subject: Re: Die Web


Hallo ou maat,
Hierdie Andrew Ford storie is die grootste klomp kak wat ek lanklaas gehoor het.Hierdie ou se kop is nie so lekker nie. Hy het nog nooit meer as 5 ondersteuners gehad nie. Hy het my sowat 'n jaar gelede kom sien en gevra dat ek by hulle moet aansluit en hulle uitbrei, want ek het heelwat ondersteuners. Ek het hom na sy moer gestuur. Hy het nou net 3 ondersteuners, en dit is Dries Kriel en die tweede is sy regterhand wat 'n veiligheids informant is.In Robert van Tonder se nuutste Boerant is daar 'n artikel oor hom wat onder andere vertel hoe hy nou sy naam verander het nadat hy vir Gen. Thomson van die AWB en ander manne verraai het toe nog kastig AWB was.Dit word alles genoem in die Boerant berig.

As jy 33000 selle het, dan sal jy mos nie by die koerante daaroor spog nie?
In elk geval, die man het nie eers 'n kantoor of telefoon nommer nie. Hoe kan mense dus by hom aansluit? Die enigste nommer wat bestaan is die selfoon nommer van Pieterse, die veiligheids informant. Alles moet deur hom gaan.Selfs die AWB het nog nooit 33000 aktiewe ondersteuners gehad nie.
Ettiene Le Roux vertel ook in die Boerant artikel dat Pieterse die ou was wat hulle weggegee het toe hulle in die Kaap by die pad blokade gevang was.

Drie Radio stasies het het my gebel en onderhoude met my gevoer oor daardie kak storie van Ford. Hy soek net publisiteit.As daar ooit 'n ou is wat werklik mal is, dan is dit hy.Vertel tog die AWB's die ware storie.Sy "beweging" bestaan net uit homself, Dries Kriel en die Pieterse, die  veiligheidsman.
Groete,
Fred

Nog `n brief van Fred Rundle aan my op 19 Augustus 1998 en ek antwoord in Rooi.
Kyk in Blou hoe se Fred Rundle dat ek die Leier van Vryheid 2000 is ???
In `n vorige brief sal U ook weer sien hoe Fred Rundle dieselfde Pieterse waarvan hy hier praat saam met Dries Kriek uitkryt as Veiliheids Informante ???
Kyk ook hoe Pols Fred Rundle my oor inligting aangaande die gerespekteerde Kol. Johann Niemoller. Ek moet hom laat weet ???



Johann Niemoller WAS NOOIT MET DIE VOLK BETROKKE NIE, Fred Rundle wou hom daar PLANT ???



Quote:
----- Original Message -----
From: "Fred"
To: "Frikkie Potgieter"
Sent: Wednesday, August 19, 1998 7:45 AM
Subject: Fw: [VLP] V2000 Persverklaring


Hallo Frikkie,
Ons het gister groot nuus gemaak. SABC het my opgeneem en dit uitgesaai en Radio 702 het dit oor en oor gespeel wat ek gesê het. Ek het gesê dat die Boervolk is moeg en sat om hierdie regering se slaansak te wees.

En wie almal het die woorde al gebruik. Kyk na die datums van die brief...
Die ONS waarvan hy hier praat was natuurlik net ek en hy met ONS Vryheid 2000... Later meer daaroor.


Toe voeg ek by dat hierdie haar nie wil vervolg nie want die hele regstelsel is nie onafhanklik nie. Ons sien dit in die feit dat hulle nou 'n politieke Kommisar aangestel het oor al die prokureurs generaals. Hy sal besluit wie
vervolg word en wie nie. Toe verwys ek na Dullah Omar se politieke uitsprake voor die WVK toe hy gesê het dat Winnie se dade is nie so erg soos apartheid nie.

Ek voeg toe by dat as Winnie wit was, dan het sy al lankal in die tronk gesit, en voeg toe ook by dat ons nou gaan begin terugslaan.

Waarmee en wanneer jou bedrieer, verraaier en Volksleuenaar....

Ek sal iets skrywe en jou inlig wat jy weer vir ons mense kan gee oor wat ons doen. Jy is die leier daar en die sleutel,[/b] [b]want jy was die ou wat ons op die regte pad gesit het deur die website te voorsien en te wys dat dit die rigting is. Jy kry al die eer vir dit en ek sê vir jou dankie. Vertel gerus vir die manne dat dit is wat ek sê.

Hoe verstaan ek dan nou ou fred, dis nie wat jy in die ander vervalste briewe hier kom kwytraak het ie...hehehe
Dankie elk geval vir die komplimente maar dit is nie nodig nie want ek weet dit...
Ek is net nie seker van die Leier nie maar dankie, vir `n agbare ou soos jy is ek dan van nou af die BoerVolk se President en man in die bruin pak klere.
Sorry Lets en Adriaan Snyman...



Ek en Jaco Pieterse (die ou wat so mooi sing)het gister 'n goed nagevorste, tien bladsy dokument vir die Prokureur Generaal en afskrifte aan die pers oor Winnie Mandela gegee. Ons het bewyse gelewer van die groot
toesmeer(cover up) wat die polisie en die regbank doen. Hulle "cage" is nou behoorlik "gerattle".

hehehehe, dieselfde as wat jou cage nou "gerattle" is ne....
Ek het al twee keer met Johan Niemoller gepraaten wou jou reeds inlig.
Wanneer hy na jou kom, vra hom oor Die Volk beweging uit en laat my weet[color=#0000BF]. Hy ontken dat by my dat hy so 'n beweging het. Swanepoel (Etsebeth se buurman en boesemvriend) wat 'n erkende polisie agent was het dit genoem in sy borgaansoek vir die wapendiefstal by die Tempe basis. Die koerante is vol van Niemoller se stories. Eers NADAT hy jou ingelig het oor Die Volk, kan jy vir hom sê dat jy eers met my moet kontak en vra want jy is VRYHEID 2000.
[/color]

En sien hier wat praat hy van een van die eerbaarste mense Kol. Niemoller, Ex. Recce Bevelvoerder en BSB Lid.
Fred wou met alle mag he dat Niemoller aan die Volk gekoppel moes word en almal het dit ontken want hy was nie by so Organisasie of Beweging betrokke nie alhoewel Swanepoel dit wel genoem het. Sover my kennis strek en net Niemoller kan dit bevestig is dat Swanepoel elektriese drade by sy plek sou kom opsit om geld te verdien maar nooit opgedaag het nie.
In die begin het ek ook gedink hy is met die Volk doenig maar het gou agtergekom dat dit leuens was.


Let ook mooi hoe ek moes uitvra en terugrapporteer en hier se Fred self dat ek Vryheid 2000 is so dan het hy nog onder my Naam vals verklarings ook uitgereik.
Kyk hoe moet ek nou vir JN lieg en dan eers se dat ek met Fred moet kontak maak.
Meer daarvan later oor Vryheid 2000...
.


Hy het my meegedeel dat hy gee nie om as ons hom nie steun nie, want hy gaan aan om die kommandos te organiseer.Ek het vir hom gewys dat die kom,mandos is onder swart MK ofisiere en al hulle name word ook opgeteken by Mandela se weermag, wat vir die regering 'n lys van al ons mense gee. Ek wag nog vir 'n bevredigende antwoord. Die ou is baie hardegat, maar praat goed. Ek dink ons moet eers wag en sien want ek probeer nog vasstel wat hierdie ou se werklike agenda is. Is hy nie dalk weer 'n Viljoen man onder 'n ander mantel nie, want die volgende dag het Viljoen ook gesê dat os moet by die kommandos aansluit.

En weereens `n nuwe Naam en hy is verdag by Meesterbrein Fred...
Ek glo nie daar was al `n Naam genoem wat nog nie by Fred verdag was nie....
Toe ek by sy vegadering was, het ek 'n vyandigheid teenoor ons my bespeur omdat ek duidelikheid wou hê.Die ouens daar was almal kommando leiers wat met die regering saamwerk.

En so probeer hy my opmaak teen J N.


Vertel laaste vir Niemoller dat hy met my moet praat(moenie sê dat jy weet hy het alreeds met my gepraat nie) want as Vryheid 2000 nie toestemming gee nie, kan julle nie hom help nie.

En kyk hoe slinks is Fred noe, netnou was net ek Vryheid 2000 gewees, en JN het def. van niemand hulp nodig gehad nie...hehehe
Kyk ook weereens hoe wil hy he ek moet lieg....


Vertel hom dat ek geweldige respek onder die manne het, want hulle ken my en my rekord in die stryd. Ek kry die indruk soms dat hy homself as 'n militere diktator sien, want hy sê reguit dat hy nie in demokrasie glo nie. Hou my asseblief op hoogte.

En kyk nou hoe se Fred my voor wat ek moet doen en vir hom lieg oor sy Naam...
Weereens moet ek vis en hom op hoogte hou.


Weereens, ek dink ons moet eers die kat uit die boom kyk en sien wat sy werklike agenda is. As hy bv. jou van Die Volk vertel, wees dan verseker dat hy 'n ander agenda het, want hy het teenoor my ontken dat so 'n beweging bestaan en dat Swanepoel lieg.

Dit is waar, ek het alreeds genoem dat Swanepoel gelieg het.

Hy bragg ook oor sy baie geld en dat hy oral in die wêreld kan woon. Ek is maar bra skepties, want ek weet van iets wat hy ons vertel het wat nie die volle waarheid is nie.Hy het vir iemand vertel dat ek 'n bedonderde ou man is.Dit laat my eintlik goed voelkomende van hom.
Cruywagen was ook by een van sy vergaderings en ek het hom lekker uitgekak oor sy houding teenoor my.

Ja Meester Fred, ek hoop jy voel nog steeds so goed.
Vertel ons ook bietjie wat jy weet waaroor hy gelieg het want dit wil ook nou voorkom of almal behalwe jy lieg.

Groete aan jou familie en al die manne.
Fred.



En ek word elke keer uitgekryt as `n dief en bedelaar maar hier is Fred Rundle se brief wat ek moet uitstuur en verspry.
Let op die posbusadres ???

Quote:
DONATIONS:

A SPECIAL APPEAL

Dear Friends,

We are sure you are still enjoying our exclusive news service and website.
It is a great honour and privilege to be able to serve you and our great white cause in this way.

Together, we are unquestionably marching towards a future which will entail freedom for our people, not only here in South Africa, but worldwide as well.

As you know, we at Freedom 2000 are all unpaid and work solely voluntarily out of pure ideological motivation.

Sadly, our work is subject to harassment and disruption of all sorts. Readers will recall that our subscriber list was stolen and that we were forced to move websites after political pressure was applied by the homosexual, Jewish, anti white hate watch.org. However, we regard that incident as a feather in our cap!

Readers will also know that we have never asked for funds, or charged subscription fees.

Unfortunately, the costs of running the website and sending out the news- mainly telephone costs- are now running at approximately R600 (US $100) per month.

Although we as individuals are more than happy to play our part, the expenses are set to escalate further and we are finally forced to make an appeal to the generosity of our readers.

Any donations, no matter how small, particularly from our overseas readers, would therefore be gratefully received. Please be assured that that any funds so generated will be used exclusively for our cause and not a cent will go to personal remuneration.

We are distressed at having to make this appeal, but hope that readers will understand that it is vital for us to continue our work.

Kindly send your donations to:
Freedom 2000
P O Box 3074
Northcliff. 2005
Republic of South Africa.

For our common victory,
Regards,
Fred Rundle
Chief Executive Officer
Freedom 2000 






No comments: