Fred Rundle

Fred Rundle was die meesterbrein agter die Nasionale Inteligensie (NI) en selfs `n sigopaat soos Bert Oosthuizen het dit erken.
Neels Oosthuizen het dit uitgewys en dit was ook waar die probleme ontstaan het tussen die Oosthuizens en Mnr. Rundle wat gelei het tot die inhegtenisname van Bert Oosthuizen vir Internet bedrog en "harrisment".
Bert Oosthuizen - The Truth


Hierdie draad is baie belangrik.
Eers moet ek bewys met wie Fred Rundle betrokke was want al sy vriende kom voor in die swartsmeer-veldtog teen my.
Ook sal gesien word hoe ek bewys dat Fred Rundle my via Bert Oosthuizen probeer werf het en van sy persoonlike eposse aan my om inligting te bekom wat hy dan weer sou oordre aan die  Nasionale Intellegensie (NI).
Hier is Fred die vriend van Regses en Lets Pretorius van die Boeremag.


Afrikaner Extremists Seek to Ignite Race War
Whispers of apartheid and of a race war have begun, again, to echo in South Africa as evidences of a resurgence of white extremism have come to the forefront.
Thomas Vorster was recently charged with treason, sabotage and terrorism for his involvement in a conspiracy to overthrow South Africa's present government.
The 53-year-old Afrikaner, South African police believe, is the leader of an underground racist group called the Boeremag or Boer Force. This group of 18, which includes three white army officers, farmers, a professor and a salesman, sought to re-establish white dominance by confiscating military bases, freeing incarcerated murderers of the apartheid era and purging the country of all blacks.
In their five-phase plan, called Document 12, the conspirators detailed how 3,772 men would initiate the ousting of President Mbeki and his government to instate, instead, a Boer republic.
This plot has been described as the first organized attempt by white separatists to attack the now democratic government since apartheid ended in 1994.
Vorster's arrest came on the heels of a series of bombings in Soweto, the country's largest black community, which resulted in a woman's death and another's injury. The bombings also damaged a mosque and an Islamic school and destroyed railway connections to Johannesburg.
"[This is a] terrorist campaign to create a political climate that would lead to a coup," The Independent, an English newspaper, quoted President Thabo Mbeki as saying of the bombings.
Whether other white separatist groups are planning to emerge is uncertain, however, in September, police officers confiscated a truck loaded with ammunition, gasoline bombs and an AK-47 assault rifle.
In October, they also discovered a buried cache of weapons on a farm, including thousands of rounds of ammunition, dozens of grenades and 16 homemade bombs. Police linked both findings to white right-wing groups.
Fred Rundle, supporter of the Boeremag and of the bombers and a member of the now defunct white separatist alliance Afrikaner Volksfront, called the men "freedom fighters."
Rundle's support and that of other white conservatives reveal a seething discontent, among certain white factions, with the status quo. Such people praise the extremists as heroes who are simply trying to erase the disillusionment among Afrikaners caused by affirmative action, decreased political clout and the need for a separate Afrikaner state.
"We don't want the whole of South Africa; we only want some piece of ground," Rundle said in a telephone interview with the New York Times. "We want a territory for ourselves where we can rule ourselves. We don't want to be ruled by people with a culture that is alien to us. Yet here we are, forced to live amongst them and work under them and all that."
He added this prediction, saying, "Unless the government addresses our concerns, you're going to get more and more of that kind of resistance…For every one they lock up there are a thousand others waiting in the wings."
The government's position did not mirror Rundle's opinion, however, and asserted that such left-wing groups reflected a marginal sect of the white society.
"The vast majority of white South Africans support stability and a constitutional state," said Defense Minister Mosiuoa Lekota in the Times. "We are satisfied with that."
There is still cause to be cautious, however. Fear among Afrikaners has increased as they struggle to find their niche in the changing society. The growing number of murdered white farmers adds to that fear, as they perceive such killings as an attempt to eradicate their 12% of the population. It does not help that President Mbeki has made no definite response to Zimbabwe's aggressive land redistribution program; for many, this lack of response suggests ominous undertones.
"The recent wave of bombings, which has been ascribed to Afrikaners, is a clear sign of the serious alienation being experienced by Afrikaners," said Koos Malan and Danie Goosen of the Group of 63, an organization of Afrikaner intellectuals and academics, in a letter to President Thabo Mbeki recently as cited by the Times.
"Unfortunately, your government's policy concerning Zimbabwe has contributed greatly to Afrikaners' loss of trust in government and has raised serious questions concerning the way in which their interests will be dealt with in future," Malan and Goosen wrote.
"The violence engendered by these bombings and acts of sabotage can not be condoned," the men wrote. "But there is a serious risk that the alienation among Afrikaners might escalate unless the underlying causes are addressed."

Tuesday, September 20, 2005Interview: Fred RundleIn an exclusive interview, Frank and John interview. Mnr. Fred Rundle, economist, Boer Patriot, and friend of Mnr. Doktor Lets Pretorius. Mnr. Rundle talks about the difference between the Boers and the Afrikaaners, and how they, according to him, sold out Die VaterLand. Mnr. Rundle also speaks about about the situation in regards to Die BoereVolk. A must listen.

HIER ANTOORD EK  FRED RUNDLE IN ROOI EN EK HOOR NIE WEER VAN HOM NIE !!

----- Original Message -----
From: Fred Rundle
To: "Undisclosed-Recipient:;"@mmi01.absamail.co.za
Cc: Frikkie Potgieter
Sent: Thursday, May 24, 2007 3:27 PM
Subject: Ek antwoord die gewoonte leuenaar

Lees gerus my antwoorde hieronder en sien hoe ontduik die patalogiese leuenaar, Frikkie Porgieter die vrae oor hom.
Fred

Fred, jy is regtig siek in jou boonste doppie en dan praat jy van ongeletterd…..

My antwoord: Net ter regstelling. Sy "ysies"verwys hy na net EEN van die besighede wat ek geskep het om ons mense te bemagtig nege jaar gelede. My besigheid is tans die grootste van sy soort in die land en ek spandeer R11 000 per maand net aan advertensies. Koop die "Your Business Magazine" en kyk self. Ek het onlangs nog 'n tweede onverwante besigheid gekoop en ek bedryf albei besighede man alleen.

O, so jy adverteer ook nog in die boeke van die Jode, jy die een wat alle boeke en koerante afmaak as `n manier wat die Jode gebruik om die Suid Afrikaners te breinspoel.
Breinspoel jy die Nigerians ook om jou ysies so op die hoek van die straat te koop.
Verder Meneer se jy dat jy die besighede geskep het om ons mense te bemagtig maar ou Fred NI, hoe verstaan ek dan nou want in dieselfde paragraaf skryf jy dat jy albei besighede MAN ALLEEN bedryf,
Hehehe, praat van ongeletterd ne, jy lieg sommer in jou eerste paragraaf alweer.


My antwoord:
Ek het 'n paar weke gelede 'n groot vegadering van Eugene Terreblanche bygewoon in die Krugersdorp Stadsaal. Toe hy my sien, dring hy aan dat ek op die verhoog kom sit as een van sy ere gaste.Die res wat hy hierbo beweer is so verregaande dat dit nie eers 'n antwoord waardig is nie.

Aarde Fred, sowaar `n held om deur `n verwerpte Leier uitgenooi te word om as `n gas op die verhoog te sit waar hy praat. Voel jy as Engelsman nie skaam nie..... Geluk man en het jy toe aan ET vertel dat hy ook NI is toe hy vir die Swartes in die tronk `n TV / radio geskenk het.
Ja Meneer NI Rundle, jy het dit versprei.
Die res het nie `n antwoord nodig nie want jy kan nie antwoord nie Mnr. Fossiel.


My antwoord:
Hierdie is weereens een van sy menige infame leuens. Ek weet niks van die NI af nie, maar om logies te dink, van wanneer af bestaan die ANC se NI uit "verwerpte mal regse NI ondersteuners". Hulle is almal ANC voetlekkers net soos hy wat die regses verraai en wat hy gladnie ontken het nie. Hy het wel jare gelede my poslys bedryf en Chris Smit het ons ingesypel as agent vir die regering vir wie hy werk. Toe ek hom aan die kaak stel as een van die ANC se top agente met 'n direkte lyn van sy komper af na die NI se kantoor in Midrand, toe probeer hy my webwerf kaap wat ek darem kon stopsit.

Weereens se jy dat jy niks van NI weet nie Mnr. Ysies maar dat dit logies is, jy weet darem baie van logika af ne…hehehe…
NEE Mnr. Logika, moenie die skuld op Chris Smit pak nie, Chris het al die logos van Vryheid 2000 geskep, die webblad self gebou, `n moerse PosGroep gehad en dit is jy, JA JY jou doos wat dit deur my gesteel het. Ek was die dag nog in die Dokter se spreekkamers toe jy my bel om sou gou moontlik die wagwoorde te verander voordat Chris dit kon doen want ons het die webblad toe op jou gratis verskaffer wat toe Absa was gehad so met jou toestemming kon ons die wagwoorde verander. Jou bekommernis was dat Chris die logos, ens. Sou delete.
Jy beswadder Chris Smit hier, jy het hom uitgeloop, neeee, jy het nie `n clue van rekenaars af nie en dit die rede hoekom jy ons onskuldige mense gebruik het om jou slinkse skeinheilige vuil NI werk te doen Fred, maar jy is slim genoeg om Chris aan die kaak te stel.
Onthou jy dat jy nie eens geweet het hoe om `n Eposadres te copy en paste nie toe jy `n persoonlike brief aan die Volkstaat Poslys gestuur het wat iemand en ek kan nie onthou wie dit was nie op sy Naam daar moes plaas., net soos wat jy toe met my gedoen het……GRAPGAT ?????
Ek sal gaan soek, iewers en ek dink dit was op 3rd degree, daar waar Debra jou stilgemaak het het jy nog namens Vryheid 2000 gepraat ook en wie was Vryheid 2000, NET EK EN JY jou patetiese liegbek.
Vader, jy en Adriaan Snyman pas mooi in met mekaar saam met sagteboudjies oosthuizen.


My antwoord:
Hy is nou al glad 'n deskundige oor hoeveel mense op my poslys is, terwyl hy nooit toegang tot my rekenaar gehad het nie. Ek dink hy vis net sodat ek moet bekend maak sodat weereens die polisie te laat weet om te probeer geld kry deur die polisie na my huis te stuur om te sien met wie ek almal korrespondeer?

Nee, jy hoef nie `n deskundige te wees as `n mens jou persoonlik ken nie en jy verkoop elk geval elke Maand jou 10 Name aan NI Meneer so geen rede om te snif nie, en dan sal jy sien hoe slinks en ruggraatlose slang jy is, veral as `n persoon met jou gedeel het wat jy so belieg en bedrieg het.

My antwoord:
Hy skryf 'n hierbo dat ek 10 lede het en dan raas sy kop weer so erg dat hy 'n paar lyntjies verder beweer dat dit nou net 3 lede op my poslys het. Kan 'n mens hierdie luiaard ooit glo? Ek hoef niemand om verskoning te vra nie, want die verwaande Dan Roodt het homself probeer aanstel as leier van die Afrikaners. Ek het daarop gewys dat hy 'n pornografiese (ek stuur dit as iemand dit wil sien) en dat hy nie vierhonderd stemme sal trek met sy verkiesing nie. Ek was korrek, want nou enkele jare later, wag ons nog vir hom die uitslag bekend te maak. Andies Lombaard is by meer organisasies weggejaag as waar hy wekom is, en ek het dit bewys. Chris Smit werk vir die ANC soos ek hierbo gesê het, en ek het dit vir hom self gesê.

Onopgevoed seg jy..hehehe, hier gaan jy af soos `n kinderkraansdans Meneer oor `n toetaal van 10 of 3…hehehe, logika se vir my dit is omdat jy nie veel meer kan se nie.
Jy en Bert bly met julle pornografie in omtrent elke brief, is julle porno siek of is dit die Viagra wat te veel vir julle doellose harte is, miskien die Grand Pa`s wat jy snuif wat te veel is vir jou.
Ek gaan nie eers uitbrei oor Dan nie want ek het hom omverskoning gevra maar dit was ek wat op sy PRAAG poslys aan hom uitgewys het dat daar nog nie `n uitslag van die selfoon verkiesing is nie en dat hulle nog na `n Jaar steeds stem volgens die webblad, ek is toe verban van die Poslys af, die webblad is intussen reggemaak so moet nie hier op my rug kom ry nie jou slang.
Fred, is daar al iemand wat jy in die lewe ontmoet het wat jy nog nie van NI beskuldig het nie, ek meen jy se bo in jou brief jy weet niks van NI nie maar jy beskuldig almal ????


My antwoord:
NI is my vyande, maar heelwat van ons regses se vriede en kennisse is toegesluit as gevolg van die verraad van mense soos Frikkie Potgieter en die ander walglike gepeupel soos hy wat te sleg is om 'n eerlike bestaan te voer.


Ja Fred Ni sigopaat Rundle, ek dink jy hoort in jou Land Engeland want jy is `n vernediring vir ons Volk.
Ek het almal nou al laat toesluit maar het die meeste nie eens geken nie, kom ons kyk gou…
Adriaan Snyman, Aurthur Kemp, AWB manne, Willem Etsebeth, Cruiwagen wie se seun ook R70 000 of R50 000 van jou gesteel het, Dries Bombefok Kriel, Piet skuit in sy broek Rudolph, President Lets spykerkaskenades Pretorius, ET ag en die lysie gaan aan en aan en aan en aan en aan en aan en aan !!!!!! Nou skielik is dit ek en my gespuis, jy hoef nie verder as `n spiel te kyk om die verraaier raak te sien nie.


Verder ontken hy ook nie dat hy vir Peacock hulle verraai het en teen hulle gaan getuig het as staatsgetuie nie? Hy bied net die flou argument aan dat Peacock aan die anderkant van die Vaalrivier net buite die Vrystaat woon waar hy ook gekuier het en vidoes gemaak het. Was dit die polisie se video kamera, want 'n werklose luiaard kan nie 'n kamera bekostig nie, tensy hy dit iewers gesteel het?

Ag die Peacock storie is al hol gery, vra die man Peacock self…..en nee Mnr. suurstofdief Rundle, ek het hom nie gesteel nie, ek het hom sommer in die straat opgetel...

Hoop net nie hy is so `n leuenaar soos liegbek Adriaan Snyman nie maar hy moet voor God kom se dat ek in die Hofbank gestaan en teen hom getuig het.


Hy sluit af met:
Beste G





http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Oud-AWB-man-pleeg-selfmoord-20120203

Oud-AWB-man pleeg selfmoord

JOHANNESBURG. – Mnr. Fred Rundle, voormalige AWB-sekretaris-generaal en -woordvoerder, het op 80-jarige ouderdom selfmoord gepleeg.

Rundle, wat die afgelope 44 jaar aan diabetes gely het, is Woensdag in sy woonstel in Fairland, Johannesburg, weens ’n oordosis slaappille en diabetes-medisyne dood.

Me. Elizabeth Laranjo (58), sy oudste dogter, het gister gesê die familie is steeds baie hartseer oor sy dood. Hy was volgens haar kort voor sy dood baie depressief.

Rundle was ook voorheen leier van die Afrikaner-Volksfront. Hy het na bewering noue bande met onder andere die sogenaamde Wit Wolf Barend Strydom en sekere lede van die voormalige Burgerlike Samewerkingsbeweging (BSB) gehad. Rundle het in sy kortstondige politieke loopbaan as parlementskandidaat vir die Konserwatiewe Party gestaan.

Volgens die Volkstaat-webblad het hy sy politieke loopbaan? by die Nasionale Party op Lichtenburg begin, maar hy het die party later verlaat.

Hy word oorleef deur drie dogters, agt kleinkinders en drie agter-kleinkinders.– Ügen Vos

No comments: